PAVATILE Manufacturer of paving products, including cobble paving, block paving, flagging, kerbstones, edging and pool coping.
Reinventing stone

Home
Search
Contact us for paving

Pavingware: Cobble Paving
Pavingware: Block Paving
Pavingware: Kerbing & Edging
Pavingware: Pool & Step Edging
Gardenware: Flagstones
Wallware: Wall Capping

PERSONALISED DESIGN SERVICE
Homeowners, paving contractors, architects and engineers all make use of Pavatile's free CAD layout service.

PERSONALISED DELIVERY SERVICE
Our specialised delivery methods reduce breakages and speed up installations.

CUSTOM PRODUCT DEVELOPMENT
Where the size and nature of the project demands it, landscaping professionals and architects can depend on Pavatile to develop new products according to their requirements.

Advanced paving products for a new generation

Products (Catalogue of Pavatile's paving products)Project Bulletins (News about paving projects)In Conversation With... (Interviews with people in the paving industry)Keeping Up With the Joneses (Pictures of home and garden paving)Pavanology (Specialised paving solutions)The Learning Lapa (Articles about paving principles)

PlazaBlok nou ook beskikbaar aan huiseienaars


Soos geadverteer in

In en Om die Huis

Met sy gesofistikeerde tekstuur, eenvormige afmetings en elegante afwerking is Pavatile se uiters-verfynde PlazaBlok geskik vir opritte, swembaddens, lapa’s, patio’s en selfs vir toegeboude sonkamers.

Pavatile se Plaza-produkte is oorspronklik ontwikkel vir Lake Michelle, 'n prestige-woongebied naby Noordhoek wat volgens streng ekologiese beginsels uitgelź is. Duursaamheid, teėlagtige elegansie en 'n tekstuur wat die basis van 'n nuwe tradisie kan word, was onderliggend aan die ontwerpfilosofie.

Die gewildheid van die Plaza-reekse het veral onder argitekte begin versprei, en heelwat nuwe Plaza-modules is ontwikkel vir byvoorbeeld die Willowbridge-winkelsentrum, en die area rondom die Opium-nagklub in Groenpunt, wat gereeld deur internasionale sterre besoek word.

Pavatile bied twee modulegroottes in die kleur wat vir Opium ontwikkel is, teen 'n ongelooflike prys van R89 per vierkante meter (BTW ingesluit) plus vervoer. (Ander kleure is teen gewone pryse beskikbaar.) Dié modules (208 x 208 mm en 104 x 104 mm) kan o.a. in 'n Stacker-patroon uitgelź word, en is dus geskik vir 'n wye verskeidenheid areas.

Die Opium-kleur (liggrys, met 'n subtiele salmpienk ondertoon) is moeilik om op die Internet te toon, omdat rekenaarskerms verskil, en die speling van die lig op die tekstuur nie gesien kan word nie. Tree gerus met ons in verbinding vir 'n kleurmonster van die ware Jakob.

Tree sommer nou met ons in verbinding! Hierdie aanbod geld slegs tot aan die einde van April 2006!


Verwante skakels

Lake Michelle
Willowbridge
Opium

Nuus oor projekte waar PlazaBlok gebruik is



Home | Search | Contact | Products | Projects | Interviews | Pavanology™ | Gallery | Learning